'n Spook in die huis (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die spook in sy huis kry alleenloper Paul nie verdryf nie, al probeer hy hoe hard om met ingewikkelde resepte sy dae om te bak. Sy lewe verander onomkeerbaar wanneer hy by 'n moord ingesleep word. Nou is sy lewe ook 'n koerantopskrif, nes dié wat hy elke...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Spook in die huis (ePub)“
Die spook in sy huis kry alleenloper Paul nie verdryf nie, al probeer hy hoe hard om met ingewikkelde resepte sy dae om te bak. Sy lewe verander onomkeerbaar wanneer hy by 'n moord ingesleep word. Nou is sy lewe ook 'n koerantopskrif, nes dié wat hy elke nag bekook vir die Shrien Dewani-saak by die nuuskantoor waar hy werk.
Die skaduwêreld van sado-masochisme kom tydens die Dewani-ondersoek aan die lig: 'n wêreld goed bekend aan Div. Fisieke pyn is hoe hy vergeet van sy afgetakelde pa en sy junkie-broer. Wanneer die gedaante van die vermoorde Anni Dewani lewensgroot aan Div verskyn, besef hy dat dít wat by hom spook nie slegs metafories is nie.
Wat jaag ons, en wat maak ons vry? In 'n Spook in die huis, François Loots se sewende roman, word die kompleksiteite rondom ontvlugting en verlossing op boeiende en verrassende wyse verken.

Autoren-Porträt von François Loots
François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die media. Sy roman Rooi Jan Alleman is vir die Universiteit van Johannesburg se prys vir kreatiewe skryfwerk benoem. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy nou in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: François Loots
- 2019, 1. Auflage, 264 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 141521042X
- ISBN-13: 9781415210420
- Erscheinungsdatum: 01.04.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Spook in die huis"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Spook in die huis".
Kommentar verfassen