Natuurtrivia Uit Afrika / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte 'n vasteland van rekords.
Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords,...
Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Natuurtrivia Uit Afrika / Struik Nature (ePub)“
Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte 'n vasteland van rekords.
Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat 'n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste 'grootstes' en 'kleinstes', asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk.
Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.

Autoren-Porträt von Dawid van Lill
Dawid van Lill is 'n skrywer en navorser wat spesialiseer in die skep en aanbied van vasvraprogramme vir die radio, televisie, tydskrifte en die Internet. Hy het die vrae saamgestel vir die vorige SA weergawe van Trivial Pursuit, en vrae en antwoorde vir The Weakest Link nagegaan. In 1984 en 1986 was hy die wenner van die gewilde TV-vasvra Flinkdink. Dawid is bestuurder van Think Media, 'n vasvra- en triviamaatskappy. Sy topverkoper, Van Lill se Suid-Afrikaanse Trivia, het in 2004 verskyn en Van Lill's Sports Trivia in 2005.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dawid van Lill
- Altersempfehlung: 9 - 14 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 104 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1920544364
- ISBN-13: 9781920544362
- Erscheinungsdatum: 17.02.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 6.47 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Natuurtrivia Uit Afrika / Struik Nature"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Natuurtrivia Uit Afrika / Struik Nature".
Kommentar verfassen