Net 'n lewe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Net 'n lewe (ePub)“
Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat 'n dagboek na waarin sy lakonies, sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry.
Autoren-Porträt von Fransi Phillips
"Ek het nog altyd skuldig gevoel wanneer ek skryf omdat dit vir my so lekker is,"sê Fransi Phillips oor haar twaalf publikasies tussen 1983 en 2007. "Net 'n lewe het ek geskryf terwyl ek die Tsjeggiese ambassadeur in sy oë kyk." Phillips het tot einde verlede jaar by die Tsjeggiese ambassade in Pretoria gewerk. Hier het sy, onder meer, "die ambassadeur se toesprake en briewe van simpatie aan die ambassades van afgestorwe staatshoofde" geskryf terwyl sy "almal se fone geantwoord het" Sy is op Lichtenburg gebore, het daar skoolgegaan en het nagraads in kunsgeskiedenis en die filosofie studeer. Sy is 'n kunsresensent vir verskeie publikasies.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fransi Phillips
- 2011, 129 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799352969
- ISBN-13: 9780799352962
- Erscheinungsdatum: 01.10.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Net 'n lewe"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Net 'n lewe".
Kommentar verfassen