Olie vir jou lamp (ePub)
180 dagstukkies vir inspirasie en bemoediging
(Sprache: Afrikaans)
Olie vir jou lamp bevat 180 maklik-lees dagstukkies vir geestelike inspirasie en bemoediging in moeilike tye, tye waarin mense soms tou opgooi omdat dinge net te veel raak, en tye wanneer 'n mens emosionele en sielgerigte onderskraging nodig het. Die...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
9.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Olie vir jou lamp (ePub)“
Olie vir jou lamp bevat 180 maklik-lees dagstukkies vir geestelike inspirasie en bemoediging in moeilike tye, tye waarin mense soms tou opgooi omdat dinge net te veel raak, en tye wanneer 'n mens emosionele en sielgerigte onderskraging nodig het. Die skrywer deel waarhede oor leiding uit die Woord wat mense soms nie wil hoor nie, maar tog so nodig het. Die doel van hierdie boek is om ander te inspireer, te bemoedig en geestelik te versterk in geloof. Die skrywer het mense se nood ondervind in versoeke oor seer, bitterheid, vergifnis, familietwis, koue geestelike lewe, huweliksprobleme, verwerping, ontrou, selfdood van geliefde, selfverwyt, afguns, die nagevolge van die Covid-19-pandemie en vele meer relevante temas.
Autoren-Porträt von Emsie Martin
Emsie Martin word groot en gaan skool in Barkly-Wes en begin na skool in die bankwese werk. Later bied sy kunsklasse aan in verskeie dorpe in die Noordkaap en Vrystaat. Emsie skryf van 2004 tot 2010 'n weeklikse rubriek en soms berigte oor geskiedkundige gebeurtenisse en profiele in die Suid-Kaap Forum. Sy was al subredakteur by George Herald, Oudtshoorn Courant en die Graaff-Reinett Advertiser. Emsie het ook gewerk as vryskutjoernalis vir Vrouekeur en reisartikels geskryf. Sy het 'n bemoedigende Facebook-groepblad begin, Olie vir jou lamp, en die uiters gewilde groep het tans meer as 25,000 lede. Emsie woon in George.
Bibliographische Angaben
- Autor: Emsie Martin
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358252
- ISBN-13: 9781776358250
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Olie vir jou lamp"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Olie vir jou lamp".
Kommentar verfassen