Om tot verhaal te kom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal kom
Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie - of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.
Hierdie...
Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie - of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.
Hierdie...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om tot verhaal te kom (ePub)“
Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal kom
Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie - of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind.
Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese "Maar hoe skryf ek?"-wenke. Skryfterapie is 'n bewese manier om deur verlies en trauma te werk - ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik "tot verhaal te kom"- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.

Autoren-Porträt von Lizette Rabe
Prof. Lizette Rabe is 'n bekende en gerespekteerde skrywer, joernalis en akademikus. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn (Rykie: 'n Lewe met woorde en 'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange). Sy was 'n joernalis vir meer as twintig jaar, die laaste daarvan as redakteur van die tydskrif Sarie, waarna sy in 2001 as professor en hoof van die nagraadse departement joernalistiek aan haar alma mater, die Universiteit Stellenbosch, aangestel is. En toe spat haar gekoesterde kring in duisend stukke toe een van haar seuns sterf. Al wat vir haar oorgebly het, was om met woorde te worstel. Woorde moes haar help om sin te maak uit dit wat geen sin meer gemaak het nie, en deur letterlik sinne te maak in 'n poging om "sin te maak" - deur elke dag te skryf - het sy probeer om op 'n manier verhalend tot verhaal te kom.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lizette Rabe
- 2019, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799393258
- ISBN-13: 9780799393255
- Erscheinungsdatum: 25.03.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.04 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Om tot verhaal te kom"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om tot verhaal te kom".
Kommentar verfassen