Omega, oor en uit (ePub)
Die storie van 'n opstandige troep
(Sprache: Afrikaans)
Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Omega, oor en uit (ePub)“
Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.
Autoren-Porträt von François Verster
François Verster is 'n argivaris en skrywer van Kaapstad. Hy werk die afgelope tien jaar ook deeltyds as vryskutjoernalis en behartig rubrieke en resensies vir verskeie publikasies soos Litnet en Rapport. François het sy loopbaan in die onderwys begin, maar is in 1991 aangestel as staatsargivaris. In 2003 verwerf hy sy doktorsgraad in kultuurgeskiedenis en in 2007 word hy aangestel in sy huidige posisie as maatskappyargivaris vir Naspers, die grootste mediagroep in Suid-Afrika. Drie niefiksiewerke, waaronder TO Honiball: Culture with a smile, en twee fiksiewerke, waaronder Een teen Adamastor - waarvoor hy die Maskew Miller Longman-prys vir die beste Afrikaanse jeugroman gewen het - het al uit François se pen verskyn. Hy het ook al tot talle bundels bygedra, onder meer tot Grensoorlogstories (2012).
Bibliographische Angaben
- Autor: François Verster
- 2016, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624072622
- ISBN-13: 9780624072621
- Erscheinungsdatum: 16.02.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Omega, oor en uit"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Omega, oor en uit".
Kommentar verfassen