Ompad verby die maan & Die magic van die maan / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ompad verby die maan & Die magic van die maan / Romanza (ePub)“
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou 'n sexy Cabriolet gery het of 'n Franse baret gedra het en met 'n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het ... Of haar op 'n date gevra het en sy 'n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?
Autoren-Porträt von Cheryl Rogers
Cheryl Rogers woon iewers aan die Weskus saam met haar man en kinders. Skryf is vir haar die lekkerste werk in die wêreld en sy is dankbaar dat sy dit die meeste dae kan doen. Sy geniet dit om romanses te skryf, maar skryf ook soms stories en gediggies vir haar kinders. Sy is mal oor die Weskus se ooptes en die heerlike, onvoorspelbare weer. Haar gunstelingkos is lasagne, en sy sou graag vir Garfield wou oornooi vir ete.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cheryl Rogers
- 2019, 85 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799396605
- ISBN-13: 9780799396607
- Erscheinungsdatum: 08.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.38 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Ompad verby die maan & Die magic van die maan / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ompad verby die maan & Die magic van die maan / Romanza".
Kommentar verfassen