Ontydig (fantasie) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Juliette het altyd gedink die stories oor haar oupa se sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik is sommer versinsels. Maar nou bevind sy haarself driehonderd jaar in die toekoms, nadat sy en Juli, haar verlangse nasaat, plekke en tye geruil het. Luan...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ontydig (fantasie) (ePub)“
Juliette het altyd gedink die stories oor haar oupa se sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik is sommer versinsels. Maar nou bevind sy haarself driehonderd jaar in die toekoms, nadat sy en Juli, haar verlangse nasaat, plekke en tye geruil het. Luan Beukes het sy hande vol met die vrou wat sy aangenome suster se plek kom inneem. Hy ontdek dat hy dit geniet om haar touwys te maak in die kompleksiteite van die moderne tyd, want hierdie vrou maak iets in hom wakker wat hy nooit te wagte was nie. Juliette ontdek op haar beurt weer 'n innerlike krag en begin stadig maar seker aanpas in die moderne wêreld. Boonop begin sy vir Luan leer ken en dis nie lank voordat hy haar hart behoorlik by haar nuwe moderne klere wil laat uitspring nie. Dalk was die omruiling toe nie so ontydig nie...
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelie Human
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352041
- ISBN-13: 9781776352043
- Erscheinungsdatum: 01.09.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.20 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Ontydig (fantasie)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ontydig (fantasie)".
Kommentar verfassen