Onvertelde stories van Afrikaans / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Onvertelde stories van Afrikaans / LAPA Uitgewers (ePub)“
Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans 'n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf.
Autoren-Porträt von Ilse Salzwedel
Ilse Salzwedel is een van die bedrywigste joernaliste in Afrikaans. Haar werk het al in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant verskyn, en die lys van onderwerpe waaroor sy al geskryf het is so wyd soos die Heer se genade. Van pynappelfeeste tot Hertzogpryswenners, skerts sy. "Ek kan my nie 'n dag sonder skryf voorstel nie - dis soos asemhaal, en daarom het ek nog maar altyd probeer om te skryf oor alles wat redakteurs na my kant toe stuur. In die proses het ek 'n fantastiese versameling nuttelose feite in my kop versamel, wat natuurlik van my die ideale spanmaat maak vir Trivial Pursuit!" Wat skryf sy die graagste? "Stories oor gewone mense. Dis wonderlik om te hoor hoe mense aanpas, oorleef, planmaak en sukses behaal - dikwels ten spyte van baie hindernisse op hul lewenspad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilse Salzwedel
- 2013, 145 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356840
- ISBN-13: 9780799356847
- Erscheinungsdatum: 04.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.65 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Onvertelde stories van Afrikaans / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Onvertelde stories van Afrikaans / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen