Onwillig verlief (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
hierdie is 'n mega-omnibus van marijke greeff se vorige kaapse liefdesverhale bestaande uit esmeralde, seerower vir shakira en markies vir melesinda. esmeralde:by haar agtiende verjaarsdagbal ontmoet esmeralde die baie aantreklike rene courtelle. hulle is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Onwillig verlief (ePub)“
hierdie is 'n mega-omnibus van marijke greeff se vorige kaapse liefdesverhale bestaande uit esmeralde, seerower vir shakira en markies vir melesinda. esmeralde:by haar agtiende verjaarsdagbal ontmoet esmeralde die baie aantreklike rene courtelle. hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar rene is 'n getroude man. wat esmeralde egter nie weet nie, is dat hy baie ongelukkig getroud is met 'n erg ontroue vrou wat met iemand konkel om al die courtelle-skatte in die hande te kry.seerower vir shakira:in 'n dobbelspel word shakira deur haar pa aan die gevreesde seerower raoul monserat verpand. op sy skip word hulle in die eg verbind. sy verafsku hom, maar een of ander tyd gaan hy sy huweliksregte opeis.markies vir melesinda:dis die geheimsinnige nagvalk wat melesinda se gedagtes sedert haar aankoms in frankryk volle. maar met die markies beaumont du brecy moet sy trou. beau ontken die nagvalk se bestaan, al red hy melesinda keer op keer.
Autoren-Porträt von Marijke Greeff
Marijke Greeff is 'n gekwalifiseerde bibliotekaris wat begin skryf het toe sy nie meer in 'n biblioteek kon werk nie. Marijke het al verskeie romanses geskryf. Sy het met Esmeralde die LAPA-Liefdesverhaal-kompetisie gewen. Vir Seerower vir Shakira is sy met 'n ATKV-Woordveertjie vir romanses bekroon. Agter maskers is haar eerste SuperRomanza. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marijke Greeff
- 2017, 479 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799386812
- ISBN-13: 9780799386813
- Erscheinungsdatum: 27.11.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.30 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Onwillig verlief"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Onwillig verlief".
Kommentar verfassen