Oor en weer (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die dag toe Billie by Amandelboom 6 intrek, kon nie sy óf Manda, wat oorkant die straat in nr. 9 woon, voorsien hoe verstrengel hulle lewens sou raak nie. Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara. Inkennige Manda voel op haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Oor en weer (ePub)“
Die dag toe Billie by Amandelboom 6 intrek, kon nie sy óf Manda, wat oorkant die straat in nr. 9 woon, voorsien hoe verstrengel hulle lewens sou raak nie. Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara. Inkennige Manda voel op haar veiligste in haar huis met haar kat, Jasmyn, as geselskap. Billie, aan die anderkant, is net so energiek soos haar hond Tequila. Sy is pas geskei en dolverlief op 'n Irakese vrou, Amani. Uit blote misverstand tussen die troeteldiere begin Billie en Manda oor en weer kuier. En in die proses leer hulle dat die liefde 'n duisend vorme aanneem, dat dit moed verg om weerloos te wees, en dat vriendskap oneindig kosbaar is.
Autoren-Porträt von Trisa Hugo
Trisa Hugo het na 'n verskeidenheid beroepe in Kleinmond beland waar sy 'n gastehuis bedryf. Hoewel sy 'n paar grade en diplomas langs die pad verwerf het, teken sy nou prentjies met 'n stokkie op die strand wat dan waar word. Sy skryf die stories wat haar karakters aandring vertel moet word.
Bibliographische Angaben
- Autor: Trisa Hugo
- 2020, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639605664
- ISBN-13: 9780639605661
- Erscheinungsdatum: 01.11.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.53 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Oor en weer"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Oor en weer".
Kommentar verfassen