Oor mense en hoop (ePub)
(Sprache: Englisch)
Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele. In die meeste van hierdie gevalle is daar hoop, of ten minste begrip. In enkele gevalle helaas nie. Maar hoop...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Oor mense en hoop (ePub)“
Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele. In die meeste van hierdie gevalle is daar hoop, of ten minste begrip. In enkele gevalle helaas nie. Maar hoop is 'n realistiese ding, want uitkoms begin by die mens wat kop aan kop met die noodlot gebots het.
Autoren-Porträt von Rilette Meyer
Rilette Meyer het aan die Hoër Meisieskool Helpmekaar gematrikuleer, waarna sy Drama aan die Universiteit van Pretoria studeer het. Sy het haar studies later aangevul met sielkunde, antropologie en kommunikasiekunde. Sowat 17 jaar gelede het sy 'n skryfkursus gedoen, waarna sy aktief betrokke geraak het by die skryf van tydskrifartikels. Haar portefeulje sluit talle voorblaaie en onderhoude met bekende persoonlikhede, beide plaaslik en oorsee, asook mediavrystellings vir die musiekbedryf en artikels oor elke denkbare onderwerp - van aktueel, humor, dekor en sielkundig tot reis, esoteries en geestelik - in. Meyer was in 21 redakteur van sewe tydskrifte, maar is deesdae weer voltyds besig as vryskutskrywer. Sy het 'n seun, Martin Meyer, en woon in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rilette Meyer
- 2013, 123 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356875
- ISBN-13: 9780799356878
- Erscheinungsdatum: 04.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.44 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Oor mense en hoop"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Oor mense en hoop".
Kommentar verfassen