Poskaarte van 'n reis (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Poskaarte van 'n reis is 'n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en
artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.
Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies
in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut...
artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.
Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies
in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Poskaarte van 'n reis (ePub)“
Poskaarte van 'n reis is 'n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en
artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.
Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies
in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid
van ons wêreld.
Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante
bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van 'n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.

Autoren-Porträt von Jacqueline Leuvennink
Jacqueline Leuvennink beskryf haarself as 'n storie-aandraer. Van verhale waarvoor jou eie hart moet kan stil raak tot veral verhale oor dit wat soms nié gesê word nie. Ná tien maande by die Vroueleërkollege op George is sy na die Universiteit van Stellenbosch waar sy 'n BA-graad met Engels en Sielkunde as hoofvakke verwerf. Hierna het 'n verdere studie-en-swerf-jaar in Europa gevolg. In 1977 het sy, soos sy sê, per ongeluk die joernalistiek betree. Ná twee jaar by Die Burger en vyf jaar by Sarie het sy ook as vryskutjoernalis bydraes gelewer tot onder meer Insig, De Kat, Visi, Rooi Rose, Lééf en Lig tydskrifte. Jacqueline is getroud met Jaco en het twee seuns.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jacqueline Leuvennink
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776356918
- ISBN-13: 9781776356911
- Erscheinungsdatum: 01.09.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.54 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Poskaarte van 'n reis"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Poskaarte van 'n reis".
Kommentar verfassen