Rateltaai / LAPA Publishers (ePub)
Ethienne Reynecke se reis van tragedie tot triomf
(Sprache: Afrikaans)
Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis. Hoe hy 'n driedubbele doodsaanslag in 'n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Rateltaai / LAPA Publishers (ePub)“
Rateltaai is die storie van die oudrugbyspeler en SuperSport-kommentator Ethienne Reynecke se annus horribilis. Hoe hy 'n driedubbele doodsaanslag in 'n enkele jaar oorleef het, hoe hy homself van die krytvloer opgetrek, die bloed uit sy mond gespoeg en sy eie houe op die lewe geplant het. Dit is 'n getuigskrif van die mens se vermoë om vas te byt, om fisiek en emosioneel te herstel nadat jy rondgegooi en platgetrap en sommer ook in die midderif geskop is. Ethienne vertel ook interessante staaltjies oor sy grootword- en universiteitsjare, en sy belewenisse as 'n berese beroepsrugbyspeler. Hy vertel wat hom motiveer, hoe hy oor die lewe dink en hoe hy bly vasklou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur. Dit is egter nie 'n rugbystorie nie. Dit is 'n verhaal van iemand wat homself, ondanks soveel terugslae, gelukkig ag en vervulling in pa-wees, liefde en vriendskap vind. Iemand wat kies om die lig in 'n donker kamer te soek. En as hy dit nie kry nie, self 'n vuur aan te steek.
Autoren-Porträt von Tinus van Staden
Tinus van Staden is 'n Johannesburgse sportskrywer vir Netwerk24 en Rapport wat in Bloemfontein grootgeword het.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tinus van Staden
- 2021, 152 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063960224X
- ISBN-13: 9780639602240
- Erscheinungsdatum: 01.08.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Rateltaai / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Rateltaai / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen