Reenboogrant Maats: Omnibus 2 / Reenboogrant Maats Omnibus Bd.2 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe "" die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reenboogrant Maats: Omnibus 2 / Reenboogrant Maats Omnibus Bd.2 (ePub)“
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe "" die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture "" van 'n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens 'n skooluitstappie maak, tot 'n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: 'n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim
Autoren-Porträt von Maritha Snyman, Lorraine Hattingh, Louise van Niekerk
Maritha Snyman word allerweë as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autoren: Maritha Snyman , Lorraine Hattingh , Louise van Niekerk
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2018, 1. Auflage, 352 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799391190
- ISBN-13: 9780799391190
- Erscheinungsdatum: 01.08.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.61 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Reenboogrant Maats: Omnibus 2 / Reenboogrant Maats Omnibus Bd.2"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reenboogrant Maats: Omnibus 2 / Reenboogrant Maats Omnibus Bd.2".
Kommentar verfassen