Reenboogrant Tieners (ePub)
Omnibus 1
(Sprache: Englisch)
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe "" die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant tieners-boeke is Shani-hulle op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reenboogrant Tieners (ePub)“
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe "" die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries; Hunks en hamburgers; Raves en rugstekers
Autoren-Porträt von Louise van Niekerk
Met topverkopertitels soos die Reënboogrant-reeks en die Monstermaan-reeks agter haar naam, is Louise van Niekerk een van die gewildste skrywers van kinder- en jeugverhale in Afrikaans. Sy skryf ook vir radio, tydskrifte en die televisie, en as televisievervaardiger het sy baanbrekerswerk verrig met die program Dtv (Deaf TV) wat in 1996 vir SABC3 begin is om 'n eie televisieprogram vir dowes te vervaardig. Hierbenewens het sy haar eie dramaskool waar sy reeds verskeie bekende akteurs en aktrises opgelei het. Sy is getroud en het twee seuns.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louise van Niekerk
- 2018, 241 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799389676
- ISBN-13: 9780799389678
- Erscheinungsdatum: 28.03.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.33 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Reenboogrant Tieners"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reenboogrant Tieners".
Kommentar verfassen