Reg in die middel van nêrens (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar 'n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reg in die middel van nêrens (ePub)“
Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar 'n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in 'n onbekende stukkie van die wêreld. Dit word 'n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself.
Autoren-Porträt von Nellie Alberts
Nellie Alberts skryf graag vir kinders en jongmense. Vir Nellie kan 'n jeugskrywer verbeeldingspronge waag wat jonges begryp en geniet, terwyl grootmenslesers dikwels feite en logika vereis. Van haar kortverhale verskyn in skoolleesboeke, kortverhaal- en eisteddfod-bundels. Sy woon op 'n plaas, is lief vir diere, tuinmaak, naaldwerk en papierkunste.
Bibliographische Angaben
- Autor: Nellie Alberts
- Altersempfehlung: 11 - 13 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001745
- ISBN-13: 9780637001748
- Erscheinungsdatum: 01.05.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Reg in die middel van nêrens"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reg in die middel van nêrens".
Kommentar verfassen