Rewolusie in die Oerwoud / Oerwoudvalk reeks Bd.6 (ePub)
In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met rewolusie, opstand, moord en brandstigting in die Belgiese Kongo. Alles begin toe 'n Griek genaamd Poponoulis en sy gesin deur inboorlinge...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
REWOLUSIE IN DIE OERWOUD - OERWOUDVALK REEKS
In hierdie verhaal kry die Oerwoudvalk te doen met rewolusie, opstand, moord en brandstigting in die Belgiese Kongo. Alles begin toe 'n Griek genaamd Poponoulis en sy gesin deur inboorlinge aangeval word. Gelukkig vir hulle is die Valk toevallig in die nabyheid en kan hy hulp verleen.
Hy hoor van nog mense wat vlug van al die geweld en maak dit sy doel om hulle betyds te probeer vind, voor almal uitgemoor word. Gou kom die Valk op 'n sendingstasie af met 'n geheimsinnige draadomheining rondom. Daar binne ontmoet hy 'n Biskop Gravalotte en dadelik besef die Valk dat alles daar nie heeltemal pluis is nie.
In die Valk se soektog na almal, kom hy te staan teen 'n yslike leeumannetjie, wat hy slegs met kaal hande en 'n jagmes aandurf. Groot is sy verbasing toe hy ontdek wie se lewe hy in die proses gered het. Verder daag daar ook hulp vir hom op vanuit 'n totaal onverwagte oord. Dit stel hom toe in staat om met hulle hulp, die sendingstasie, waar al die onheil broei, te gaan aanval, sy vriende te gaan bevry en so die rewolusie te probeer beëindig.
- Autor: A. P. Du Plessis
- 2021, 133 Seiten, Afrikaans
- Herausgegeben: Pieter Haasbroek
- Verlag: Pieter Haasbroek
- ISBN-10: 1928498450
- ISBN-13: 9781928498452
- Erscheinungsdatum: 04.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Ohne Kopierschutz
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Rewolusie in die Oerwoud / Oerwoudvalk reeks Bd.6".
Kommentar verfassen