Romanse In Rock / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Beth kan haar "e;Groot Liefde"e; - Bruce Springsteen - se konsert in Noorwee bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief raak nie, want hy het 'n meisie.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Romanse In Rock / Romanza (ePub)“
Beth kan haar "e;Groot Liefde"e; - Bruce Springsteen - se konsert in Noorwee bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief raak nie, want hy het 'n meisie.
Autoren-Porträt von Marile Cloete
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan ¿ romanse waag. Sy is 'n plaaskind van die Roggeveld wat in die Boland kom wortelskiet het. Daar deel sy haar lewe met haar eie held, 'n sagmoedige Duitse herdershond, twee eiesinnige gemmerkatte en ¿ paar handmak voëls. Wanneer sy nie skryf nie, probeer sy lees en spesifiek Afrikaanse boeke op sosiale media bevorder. Sy verlang ook na haar twee seuns wat in Noorweë werk. Sy is 'n ongeneeslike romantikus wat onwrikbaar in die liefde glo. Sy beskou lees as die enigste heilsame vorm van verslawing - dit maak nie vet of dronk nie, takel nie jou liggaam af nie en gee jou 'n eie binnelewe wat niemand van jou kan wegneem nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marile Cloete
- 2017, 111 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799384917
- ISBN-13: 9780799384918
- Erscheinungsdatum: 01.06.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.38 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Romanse In Rock / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Romanse In Rock / Romanza".
Kommentar verfassen