Romanza Nostalgie (ePub)
Madelie Human
(Sprache: Englisch)
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.
Jy is die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag,...
Jy is die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Romanza Nostalgie (ePub)“
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.
Jy is die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie.
Optelgoed is hougoed
Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy's van die bodorp en sy 'n motorwerktuigkundige.
Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?

Autoren-Porträt von Madelie Human
Skryf was nog altyd 'n deel van Madelie Human se lewe, maar sy eers op vyftig ernstig begin skryf. 'n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen 'n Woordveertjie. Madelie isnou 'n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelie Human
- 2020, 266 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 063960532X
- ISBN-13: 9780639605326
- Erscheinungsdatum: 29.07.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.76 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Romanza Nostalgie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Romanza Nostalgie".
Kommentar verfassen