Ryker as Dawid (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Mense is soms geneig om te dink die Ou Testament is nie relevant vir die tyd waarin ons leef nie. Die teendeel is egter waar! In Ryker as Dawid gaan kyk die skrywers spesifiek na die relevansie wat die Psalms vandag vir ons het. Sodoende ontsluit hulle die belangrikheid en die betekenis daarvan, in die lig van Jesus Christus wat gekom het om ons te verlos. Soos altyd is hierdie Bybelstudieboek ideaal vir selfstudie of studie in 'n groep. Lesers sal met nuwe oë na die Psalms kyk en dit sal opnuut betekenis kry. Ontdek saam met Hennie en Maretha hoe ons as gelowiges vandag ryker as Dawid is omdat ons met Jesus Christus beklee is. Want danksy Hom is ons ryker as Dawid. Sien hoe die Ou- en die Nuwe-Testamentiese Skrif saam 'n simfonie van lof en genesing, liefde en trou word.
- Autoren: Maretha Maartens , Hennie Maartens
- 2012, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796315930
- ISBN-13: 9780796315939
- Erscheinungsdatum: 12.12.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ryker as Dawid".
Kommentar verfassen