Seestrome (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tanya koop blindelings 'n huis in Dwarskersbos om weg te kom van Ben Lategan nadat sy hul verlowing verbreek het. Sy hoop om hier beheer oor haar lewe te neem en die skade te verwerk wat Ben in haar siel uitgekerf het. Sy het skaars nes geskop, toe ontmoet...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Seestrome (ePub)“
Tanya koop blindelings 'n huis in Dwarskersbos om weg te kom van Ben Lategan nadat sy hul verlowing verbreek het. Sy hoop om hier beheer oor haar lewe te neem en die skade te verwerk wat Ben in haar siel uitgekerf het. Sy het skaars nes geskop, toe ontmoet sy vir Ryno. Hy is alles wat Ben nie was nie, en te gou sukkel sy om haar hart vir haarself te hou. Die verlede se tentakels is egter nog nie afgekap nie, en haar probleem met vertroue dreig om hul verhouding te verwoes, veral toe 'n ou liefde uit Ryno se verlede onverwags haar opwagting maak. Sal die liefde hierdie keer die verlede se skade kan oorwin?
Autoren-Porträt von Judy Trotske
Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlaktes. As alleenkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingeblaas en dan teruggestaan om slegs hul lewensdans neer te pen. Sy en haar man woon in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Judy Trotske
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177635883X
- ISBN-13: 9781776358830
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.61 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Seestrome"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Seestrome".
Kommentar verfassen