Sêgoed met slaankrag (ePub)
3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings
(Sprache: Afrikaans)
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
13.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sêgoed met slaankrag (ePub)“
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
Autoren-Porträt von George Claassen
George Claassen is 'n bekroonde wetenskapjoernalis en gereelde artikelskrywer vir die Afrikaanse dagblaaie. Hy is die skrywer van 'Geloof, bygeloof en ander wensdenkery' asook medesamesteller van 'Die groot aanhalingsboek' en 'Goed om te weet'. Hy was hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch tussen 1994 en 2001.
Bibliographische Angaben
- Autor: George Claassen
- 2014, 408 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624063194
- ISBN-13: 9780624063193
- Erscheinungsdatum: 13.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sêgoed met slaankrag"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sêgoed met slaankrag".
Kommentar verfassen