Selna Visser / LAPA Uitgewers (ePub)
My hel in Dubai
(Sprache: Englisch)
Selna Visser wou in goeder trou 'n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna 'n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Selna Visser / LAPA Uitgewers (ePub)“
Selna Visser wou in goeder trou 'n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna 'n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in 'n ver land laat beland het. Dit is 'n verhaal van triomf, van hoe geloof 'n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge 'n mens se lewe ten goede kan raak.
Autoren-Porträt von Ilse Salzwedel
Ilse Salzwedel is een van die bedrywigste joernaliste in Afrikaans. Haar werk het al in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant verskyn, en die lys van onderwerpe waaroor sy al geskryf het is so wyd soos die Heer se genade. Van pynappelfeeste tot Hertzogpryswenners, skerts sy. "Ek kan my nie 'n dag sonder skryf voorstel nie - dis soos asemhaal, en daarom het ek nog maar altyd probeer om te skryf oor alles wat redakteurs na my kant toe stuur. In die proses het ek 'n fantastiese versameling nuttelose feite in my kop versamel, wat natuurlik van my die ideale spanmaat maak vir Trivial Pursuit!" Wat skryf sy die graagste? "Stories oor gewone mense. Dis wonderlik om te hoor hoe mense aanpas, oorleef, planmaak en sukses behaal - dikwels ten spyte van baie hindernisse op hul lewenspad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilse Salzwedel
- 2013, 169 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356867
- ISBN-13: 9780799356861
- Erscheinungsdatum: 05.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.85 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Selna Visser / LAPA Uitgewers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Selna Visser / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen