Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Skep 'n Tuiste is 'n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit 'n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte (ePub)“
Skep 'n Tuiste is 'n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit 'n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel 'n nuwe voorkoms gee, oplossings vir 'n gebrek aan ruimte in 'n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander - hulle doen dit met styl en 'n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie 'n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van verf, papier, materiaal en verbeelding omskep. As jy smag na 'n huis wat jou unieke persoonlikheid weerspieël, jou innerlike styl na vore wil bring, of jou huis volgens 'n knap begroting wil verfraai, Skep 'n Tuiste verskaf al die idees en inspirasie wat jy nodig het.
Autoren-Porträt von Germarie Bruwer
Germarie Bruwer is 'n binnehuisontwerper, 'n selfdoen-fanatikus en 'n webjoernaalskrywer. Margaux Tait is 'n dekor- en leefstylstilis, grafiese ontwerper, fotograaf en entrepreneur. Saam het hulle Homeology ontwerp - 'n deel van idees en kreatiewe uitlaatklep wat daarop gemik is om liefhebbers van kuns, handwerk, dekor en ontwerp te inspireer Dit is hul eerste boek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Germarie Bruwer
- 2016, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432306847
- ISBN-13: 9781432306847
- Erscheinungsdatum: 01.01.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 33 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- en Leefstylprojekte".
Kommentar verfassen