Slaafs (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee, "Ounooi" soos haar kollega Blackie haar noem. Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters, wat skaars sy oë...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Slaafs (ePub)“
'n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee, "Ounooi" soos haar kollega Blackie haar noem. Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters, wat skaars sy oë van Nicci kan afhou.
Want in Khayelitsha is die Jane Does volop: daardie vroueslagoffers wat so sonder naam op die staatspatoloog se outopsietafel beland. Maar waarom was daar vreemde vesels in die keel van 'n meisie wat aan 'n oordosis sterf en hoekom het sy en 'n tweede slagoffer dieselfde tatoeëermerk?
Weldra daal Nicci en haar kollegas af in die donker onderwêreld van mensehandel, begelei deur die enigmatiese, en verleidelike, doktor Gigi Gerber, kenner op die gebied van slawesindikate. En heeltyd, in die agtergrond, staan al die kwesbare ontwortelde mense van die wêreld.
Die speurspan in Bettina Wyngaard se nuwe riller is mense van vlees en bloed wat diep voel, in intense verhoudinge tot mekaar staan, liefhet, verliese ly en die hart aangryp.

Autoren-Porträt von Bettina Wyngaard
Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (wenner van die Jan Rabie Rapport-prys) en die misdaadroman Vuilspel. Sy het in die regte aan Stellenbosch Universiteit studeer, waarna sy vir etlike jare lank as prokureur gewerk het. Sy woon in die Overberg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Bettina Wyngaard
- 2016, 1. Auflage, 296 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415209189
- ISBN-13: 9781415209189
- Erscheinungsdatum: 01.03.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.70 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Slaafs"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Slaafs".
Kommentar verfassen