Slim vang ... die grap! / Grappe-reeks Bd.2 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Slim vang ... die grap! / Grappe-reeks Bd.2 (ePub)“
Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en dieregrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.
Autoren-Porträt von Pieter van der Lugt
Pieter van der Lugt is 'n vryskutskrywer en -redakteur wat in musiek, TV, film, popkultuur, humor en skryfwerk vir kinders spesialiseer. Hy was vir baie jare Huisgenoot en You se vermaakredakteur. As vryskut sedert 2005 kan hy later slaap en 'n groter verskeidenheid werk doen, sê hy. Dit sluit o.a. vertaal- en redigeerwerk vir National Geographic Kids, weeklikse TV-rubrieke in Die Burger, Beeld en Volksblad, kopieskryf vir advertensies, en lirieke en musiek vir klingels in.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pieter van der Lugt
- Altersempfehlung: 8 - 11 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 062407322X
- ISBN-13: 9780624073222
- Erscheinungsdatum: 24.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.67 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Slim vang ... die grap! / Grappe-reeks Bd.2"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Slim vang ... die grap! / Grappe-reeks Bd.2".
Kommentar verfassen