Solank as die aarde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ná 'n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Cornél en Ragel, se lewe is verwoes. Cornél slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.40 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Solank as die aarde (ePub)“
Ná 'n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Cornél en Ragel, se lewe is verwoes. Cornél slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in die oë kyk nie. Die koeël het immers uit sy jaggeweer gekom.
In die nasleep van die tragedie moet Ragel meisie-alleen red wat te redde is op Soetkloof. Dan kom daar 'n groot droogte en die Opkomsrivier, hul laaste
oorblywende reddingsboei, verdor. Boonop is hul grond in die gedrang, want 'n
yslike bewaringsgroep wil al die plase in die distrik op koop. Gaan Ragel aanhou om vir haar erfgrond te baklei of gaan die noodlot die oorhand kry? Kan die luiperdman die jong, taai vrou weer 'n proesel van lewensvreugde gee?
En gaan Cornél ooit lewend na Soetkloof terugkeer?
Solank as die aarde, Lucia Prinsloo se derde roman, is uiteindelik 'n verhaal van oorwinning en hoop. Want solank as die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd nie
ophou nie, sal koue weer warm word, winter weer somer en nag weer dag.

Autoren-Porträt von Lucia Prinsloo
Lucia Prinsloo is die skrywer van Vegters en Solank as die aarde. Sy het Duits, Zoeloe, antropologie en kultuurgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, is op Randfontein gebore en woon deesdae saam met haar man op Jeffreysbaai.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lucia Prinsloo
- 2024, 1. Auflage, 300 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 177986003X
- ISBN-13: 9781779860033
- Erscheinungsdatum: 01.03.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.99 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Solank as die aarde"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Solank as die aarde".
Kommentar verfassen