Sondag steel jy my hart (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie - dis algemene kennis.
Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie 'n...
Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sondag steel jy my hart (ePub)“
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie - dis algemene kennis.
Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie 'n idee hoe om dit terug te kry voor haar selfopgelegde sperdatum nie.
Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy "die een" sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is. En Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as iemand net "langtermynverhouding" noem.

Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is in die Vrystaat gebore. Sy is nog altyd lief vir skilder en skets. Ná skool het sy in die apteekbedryf gaan werk, en sy en haar man, Johan, het twee seuns. Onder leiding van die skrywer Fanie Viljoen, haar broer en mentor, probeer sy op die ouderdom van veertig vir die eerste keer skryf. Haar eerste kortverhaal, Evan se pizza, het in 2015 in Vrouekeur verskyn, en kort daarna is Die meisie op die dak deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar. Wanneer sy deesdae nie lees nie, skryf sy. Sy geniet dit ook om haar hande vuil te maak en saam met haar man aan hul huis te help restoureer of in die tuin te werk.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- Altersempfehlung: 16 - 17 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637004590
- ISBN-13: 9780637004596
- Erscheinungsdatum: 01.05.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.19 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sondag steel jy my hart"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sondag steel jy my hart".
Kommentar verfassen