Sondebok (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sondebok (ePub)“
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking - 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.
Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.
Autoren-Porträt von Irma Venter
Irma Venter is 'n bekroonde joernalis in Johannesburg. Haar romans sluit in Skoenlapper (wenner van die ATKV-prys vir spanningsromans), Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag en Sewe-en-veertig. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee word deur Amazon Crossing.
Bibliographische Angaben
- Autor: Irma Venter
- 2014, 1. Auflage, 384 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798167394
- ISBN-13: 9780798167390
- Erscheinungsdatum: 15.09.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.72 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sondebok"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sondebok".
Kommentar verfassen