Sonneblomstraat 7 (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiële beleggingswêreld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaargeld verloor, bevind hulle skielik reddeloos op straat.
Ook Wanya kom nie skotvry daarvan af nie. Terwyl Niel in die tronk sit, moet sy die gelag betaal. Sy word verder in trurat geslinger toe sy ná 'n oortreding tot gemeenskapsdiens in tant Bes se sopkombuis in Sonneblomstraat 7 gevonnis word.
Maar eintlik is dit 'n bedekte seën, want hier leer sy mense en waardes ken wat haar lewe voortaan onherroeplik sou verander . . . Onder andere Roelof Rossouw, die maatskaplike werker wat 'n ogie oor haar moet hou.
In Sonneblomstraat 7 val die meetsnoere vir baie mense tog in lieflike plekke - al kos dit meet en pas om liggaam en siel aan mekaar te hou.
- Autor: Ena Murray
- 2014, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624069702
- ISBN-13: 9780624069706
- Erscheinungsdatum: 28.02.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.47 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sonneblomstraat 7".
Kommentar verfassen