Soos 'n diep waterkuil (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is 'n invloedryke sakeman se vrou. Hy is 'n man met 'n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
14.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Soos 'n diep waterkuil (ePub)“
Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is 'n invloedryke sakeman se vrou. Hy is 'n man met 'n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan kry en stuur vir hom 'n video van hoe sy vermoor word. Daar is 'n reël; net hy mag by die ondersoek betrokke wees, anders ... En sy is die derde slagoffer. Die ander twee is in 'n verlate, skemer plek, in donker water wat nooit son sien nie, by 'n groot swart kruis wat met son kom en gaan. Helberg is geskok toe hy uitvind wat die ryk sakeman se stokperdjie is en wie sy vrou vermoor het. In die makabere klimaks waarop dit uitloop skiet die moordenaar hom. Helberg herwin sy bewussyn in die hospitaal en hoor dat sy vrou vermis word. Toe hy genoegsaam herstel het, soek hy na sy vrou. Hy kry haar in die plek waar die lyke van die twee vroue in die donker waterkuil is. Sy leef nog. Haar ontvoerder is die moordenaar van drie vroue; iemand wat Helberg nooit sou verdink nie.
Autoren-Porträt von Peet Venter
Peet Venter se eerste roman, Die Alleenlopers, is in 1979 gepubliseer deur Nasionale Pers. Daarop volg 'n verdere nege werke, meestal speurrillers, maar ook geskiedkundige verhale, asook 'n aantal kortverhale in verskeie bundels, almal gepubliseer deur JP van der Walt / LAPA Uitgewers. 'n Verskeidenheid kort- en vervolgverhale verskyn ook in Keur. Venter is aan 'n raadgewende ingenieursfirma in Pretoria verbonde. Hy woon op sy plaas in die Dinokeng-bewaria.
Bibliographische Angaben
- Autor: Peet Venter
- 2018, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799388327
- ISBN-13: 9780799388329
- Erscheinungsdatum: 20.10.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.50 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Soos 'n diep waterkuil"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Soos 'n diep waterkuil".
Kommentar verfassen