Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek) (ePub)
Die ware verhaal van geloof wat alles oorwin
(Sprache: Afrikaans)
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie.
SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is...
SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek) (ePub)“
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie.
SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die ware verhaal van dié jong meisie se geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy het ’n slegte ervaring omskep in ’n geleentheid om haar geloof en siel met die wêreld te deel.
As surfer wys Bethany se deursettingsvermoë dat die siel ook in surfing belangriker is as die liggaam. Sy deel kleurfoto’s uit haar persoonlike album en skryf ook oor die geskiedenis van surfing.
SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die inspirasie agter die gewilde fliek Soul Surfer en bevat ’n fliekjoernaal van Bethany se ervaring van die verfilming en spesiale onderhoude met akteurs en die regisseur van die fliek.

Bibliographische Angaben
- Autor: Bethany Hamilton
- 2014, 284 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431602507
- ISBN-13: 9781431602506
- Erscheinungsdatum: 13.01.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 11 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek)"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek)".
Kommentar verfassen