Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak (ePub)
(Sprache: Englisch)
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is 'n spesiale (en geheime) agent. Wat? Cool? Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net 'n geheime agent omdat hy 'n baie spesiale ... uhm ... wel ... talent het. Moenie lag nie ... Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak (ePub)“
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is 'n spesiale (en geheime) agent. Wat? Cool? Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net 'n geheime agent omdat hy 'n baie spesiale ... uhm ... wel ... talent het. Moenie lag nie ... Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg.
Autoren-Porträt von Carina Diedericks-Hugo
Carina Diedericks-Hugo is gebore in Johannesburg en het grootgeword in Pretoria en Kaapstad. Ná matriek aan Herschel Girls' School in Kaapstad, studeer sy aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BA (Internasionale Studies), honneurs Afrikaans en Nederlands en MPhil (Joernalistiek). Sy is die skrywer van die Thomas@-reeks wat te sien is as 'n TV-reeks op kykNET, en ander boeke sluit in Koning Henry, Operasie M.I.A.A.U., Permanente Ink en Die verdrinking van Josua van Eden. Sy is al benoem vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die M.E.R.-prys. Sy het die ATKV-Kinderboekprys reeds ses maal gewen. As sy nie stories skryf nie, werk sy as bemarkings- en handelsmerkbestuurder in die wynbedryf. Carina woon op Stellenbosch en put haar inspirasie uit lees, deur vreeslik baie kaas te eet, Osbloed-wyne en vonkelwyn te drink, haar twee katte, en kuiers Sondae op 'n stoep.
Bibliographische Angaben
- Autor: Carina Diedericks-Hugo
- 72 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799359076
- ISBN-13: 9780799359077
- Erscheinungsdatum: 17.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.46 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak".
Kommentar verfassen