Speurder Annika kry snuf in die neus / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks. Annika is mal oor speurverhale en raaisels "" en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na "¿ kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit. Almal...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Speurder Annika kry snuf in die neus / LAPA Publishers (ePub)“
Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks. Annika is mal oor speurverhale en raaisels "" en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na "¿ kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit. Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige. Maar Annika kan dit nie glo nie. Sy is seker hulle maak 'n fout. Maar hoe gaan sy dit bewys? Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.
Autoren-Porträt von Elmarie Botes
Elmarie Botes woon tans saam met haar gesin in Swede. Sy is 'n proefleser, redigeerder, keurder, vertaler en skrywer. Elmarie het in 2007 die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir haar boek Jabulani die Olifant.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elmarie Botes
- 2015, 38 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799376183
- ISBN-13: 9780799376180
- Erscheinungsdatum: 02.06.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.52 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Speurder Annika kry snuf in die neus / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Speurder Annika kry snuf in die neus / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen