Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik / Speurder Kwaaikofski (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer - iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy!
Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind!
Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
- Autor: Jürgen Banscherus
- Altersempfehlung: 6 - 10 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 27 Seiten, Afrikaans
- Übersetzer: Kobus Geldenhuys
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798155949
- ISBN-13: 9780798155946
- Erscheinungsdatum: 01.03.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.48 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik / Speurder Kwaaikofski".
Kommentar verfassen