Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise / Speurder Kwaaikofski Bd.12 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise / Speurder Kwaaikofski Bd.12 (ePub)“
Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet 'n gewelddadige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, maar hoekom lyk dit of die rekenaarskelms hom heeltyd een stap voor is? Hierdie is miskien sy gevaarlikste saak nóg.
'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.
'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.
Autoren-Porträt von Jürgen Banscherus
Jürgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en jongmense. Sy boeke is al met vele toekennings bekroon en is reeds in meer as 12 tale vertaal.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jürgen Banscherus
- Altersempfehlung: 6 - 9 Jahre
- 2015, 1. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Übersetzer: Kobus Geldenhuys
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798169877
- ISBN-13: 9780798169875
- Erscheinungsdatum: 14.08.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise / Speurder Kwaaikofski Bd.12"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise / Speurder Kwaaikofski Bd.12".
Kommentar verfassen