Speurhond Willem en die diamantdiewe / Speurhond Willem Bd.6 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Speurhond Willem en die diamantdiewe / Speurhond Willem Bd.6 (ePub)“
Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle 'n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.
Autoren-Porträt von Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Benewens Speurhond Willem skryf sy ook die Anna Atoom- en Dingesfabriekreekse. Vir Anna Atoom is sy in 2013 deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Alba Bouwer Prys vir Kinderliteratuur bekroon. Sy woon saam met haar man, ook 'n patoloog, en hul sestienjarige dogter in Welgedacht, naby Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elizabeth Wasserman
- Altersempfehlung: 8 - 10 Jahre
- 2014, 1. Auflage, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624068919
- ISBN-13: 9780624068914
- Erscheinungsdatum: 20.09.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 5.86 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Speurhond Willem en die diamantdiewe / Speurhond Willem Bd.6"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Speurhond Willem en die diamantdiewe / Speurhond Willem Bd.6".
Kommentar verfassen