Spieëltjie, spieëltjie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieël ... Doktor Olaf Demeyer herstel nog van sy vierdubbele hartomleiding en die trauma van vorige ondersoeke waarby hy betrokke was. Om die waarheid te sê, hy moes lankal aftree as forensiese profileerder van die SAPD. Maar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.50 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Spieëltjie, spieëltjie (ePub)“
Nou kyk ons nog in 'n dowwe spieël ... Doktor Olaf Demeyer herstel nog van sy vierdubbele hartomleiding en die trauma van vorige ondersoeke waarby hy betrokke was. Om die waarheid te sê, hy moes lankal aftree as forensiese profileerder van die SAPD. Maar dan kom vra Lucida Winterbach sy hulp. Sy glo 'n moordenaar teiken studente van haar Elegant Queens Academy, 'n skool vir skoonheid en modelwerk. Al die meisies is minderjarig, met blinkoogdrome van skoonheidstitels en modelkontrakte. Tot van hulle naak op die bodems van swembaddens in die omgewing gevind word. Olaf se lewenslange beskermingsdrang teenoor die weerloses motiveer hom om gehoor te gee aan haar versoek. Gou besef hy egter dat dit hier gaan oor soveel meer as die feite en bewyse wat 'n mens kan sien en hoor. Olaf twyfel aan sy oordeel en instinkte. Hy word geteister deur verwronge beelde van die meisies en homself. Uiteindelik weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet 'n manier vind om elke dag saam met dié wete te leef. Vir Olaf is dit daardie wete wat dreig om hom na jare in die bedryf van sy kop af te dryf.
Autoren-Porträt von Jan Vermeulen
Jan Vermeulen se debuutboek, 'n grensroman genaamd Die laaste dans, verskyn in1998 en beland op die kortlys vir die Eugene Marais Prys. Verskeie boeke volg, en
hy word onder andere bekroon met goud in die Sanlam Prys vir jeugliteratuur in
2000, die M.E.R en Scheepers jeugliteratuur prys, asook die ATKV Kinderboek
Prys. Asem (2016) en Oopmond (2018) kom beide tweede in die LAPA Uitgewers
Jeugroman Kompetisie. Soen (2017) en Baster (2020) verwerf ook tweede plek vir
die Jeugliteratuur Prys by LAPA. In 2018 maak Vermeulen die skuif na volwasse
misdaadsfiksie met Die vyfde Aspoester, die eerste in die Olaf Demeyer-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jan Vermeulen
- 2021, 1. Auflage, 384 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607691
- ISBN-13: 9780639607696
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Spieëltjie, spieëltjie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Spieëltjie, spieëltjie".
Kommentar verfassen