Splinters van liefde / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai: Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Splinters van liefde / Romanza (ePub)“
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai: Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer? Tyd sal leer: Siënna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid? Luca se obsessie: Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
Autoren-Porträt von Alma Carstens
Na vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om 'n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand waar Jacques as regsadviseur vir 'n Britse maatskappy werk. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net 'n stokperdjie, maar deesdae is dit ook 'n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Wanneer sy nie skryf of lees nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alma Carstens
- 2019, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799391603
- ISBN-13: 9780799391602
- Erscheinungsdatum: 01.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Splinters van liefde / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Splinters van liefde / Romanza".
Kommentar verfassen