Split (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton - enige plek waar 'n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
16.00 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Split (ePub)“
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton - enige plek waar 'n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is 'n salesman en 'n jagter - van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind goeie ou Hendrik hom met 'n rewolwer in die hand. Vera se dogter, Lien, hoop dat 'n vlieënde piering haar gaan kom haal, en dit voel asof haar tannie Brenda in Triomf al een is wat haar verstaan. Kunsbeurs in die hand trek sy later by Brenda in, en terwyl sy die een na die ander kans verbrou, blyk dit hoop is nie altyd genoeg nie - soms is iets anders nodig. Split is 'n debuutroman oor 'n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het
Autoren-Porträt von Debbie Loots
Debbie Loots is 'n skrywer en kunstenaar van Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Debbie Loots
- 2015, 1. Auflage, 352 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Queillerie
- ISBN-10: 0795800991
- ISBN-13: 9780795800993
- Erscheinungsdatum: 20.08.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Split"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Split".
Kommentar verfassen