Spooksoeker 3 / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÃ0/00Ã0/00R. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán "¿ Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Spooksoeker 3 / LAPA Publishers (ePub)“
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÃ0/00Ã0/00R. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán "¿ Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies "" en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos 'n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is!
Autoren-Porträt von Francois Bloemhof
François Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die Amstel Playwright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wêreld wat so uitgebreid en suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse, tiener- én jeugmarkte skryf. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog. Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie bloot plaaslik nie, tel die eerste boek met 'n oorspronklike selfgekomponeerde CDklankbaan, eerste boek met eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom, eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman. Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerste e-boek in Afrikaans. Verder het François al tekste vir die verhoog en radio gelewer. Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.
Bibliographische Angaben
- Autor: Francois Bloemhof
- 2021, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639602177
- ISBN-13: 9780639602172
- Erscheinungsdatum: 01.01.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.18 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Spooksoeker 3 / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Spooksoeker 3 / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen