Spykerhakmeisie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Rozelle, 'n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom 'n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - 'n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy 'n middernagtelike piekniek en oorslaap...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Spykerhakmeisie (ePub)“
Rozelle, 'n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom 'n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - 'n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy 'n middernagtelike piekniek en oorslaap in die leë huis. Hein en Rozelle is nie voorbereid op die gevoelens wat vinnig tussen hulle ontwikkel nie. Toe daar 'n foto van hulle in die koerant verskyn waar hulle lepellê in die spookhuis, is die gort behoorlik gaar. Hul hou egter nie rekening met Hein se vriendin, Mariëtte, nie. Sy sal enige iets doen om met Hein te trou voor sy dertig is. Sal Hein en Rozelle se verhouding die aanslae van Mariëtte se obsessiewe planne kan oorwin?
Autoren-Porträt von Ann Hite Kemp
Ann Hite Kemp is op Upington gebore waar sy skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy het 'n BA-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal met Afrikaans, Sielkunde en Kriminologie as hoofvakke. Voordat sy bedank en voltyds begin skryf en kinders grootmaak het, was sy 'n Senior Opleidingsbeampte by Binnelandse Sake in Pretoria. Verskeie van haar kortverhale en spookstories het in tydskrifte verskyn, maar sy verkies die skryf van boeke. Sy is getroud met die oud-Springbok fietsryer, Pieter Kemp en hulle het twee volwasse kinders, Zak en Gisela. Haar stokperdjies sluit klere- en tuinmaak in. Stap met haar honde verskaf haar baie plesier en hou haar fiks. Sy het reeds twee en twintig boeke geskryf: Ooggetuie het 'n prys gewen as beste speurverhaal. 'n Aantal van haar vorige boeke wat by LAPA verskyn het, is by Amazon se Kindle Store beskikbaar as e-boeke. Ook haar een Engelse jeugboek wat oorspronklik in Amerika gepubliseer is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ann Hite Kemp
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359119
- ISBN-13: 9781776359110
- Erscheinungsdatum: 01.11.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.67 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Spykerhakmeisie"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Spykerhakmeisie".
Kommentar verfassen