Sy hart se lens / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Deliah Brink moet 'n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan "²n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak die fotograaf Frank Wells 'n blywende indruk op haar hart.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sy hart se lens / Romanza (ePub)“
Deliah Brink moet 'n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan "²n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak die fotograaf Frank Wells 'n blywende indruk op haar hart.
Autoren-Porträt von Zelda Mans
Zelda Mans is 'n Afrikaansonderwyseres op Cradock in die Karoo, wat graag saam met vriendinne in koffiewinkels oor die liefde filosofeer. Sy het op Kroonstad in die Vrystaat grootgeword en is 'n ywerige leser. Haar familie is die belangrikste mense in haar lewe en sy gaan fliek graag saam met haar twee susters, Liezl en Lucia. Sy het 'n groot liefde vir Geografie en droom daarvan om die wêreld vol te toer. As 'n ewige romantikus moes sy noodgedwonge die oorvloed van stories in haar kop neerpen. Sy skryf terwyl sy vir haar eie held wag.
Bibliographische Angaben
- Autor: Zelda Mans
- 2016, 110 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799377805
- ISBN-13: 9780799377804
- Erscheinungsdatum: 01.01.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.49 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Sy hart se lens / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sy hart se lens / Romanza".
Kommentar verfassen