Tania Brink Omnibus 1 / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tania Brink Omnibus 1 / LAPA Publishers (ePub)“
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende nuwe wêreld bekend stel ... My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies "" en een van hulle sal die kans kry om haar op 'n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties "¿ en dinge raak warmer as 'n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
Autoren-Porträt von Tania Brink
Tania Brink skryf "stoperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale". Sy het al van jongs af daarvan gedroom om eendag 'n skrywer te word. Verskeie van haar boeke is al met ATKV-Kinderboektoekennings bekroon en word by talle skole voorgeskryf. Tania woon in Bloemfontein, waar sy onder meer as vryskutjoernalis werk, en sy is mal oor sushi en warm somersdae.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tania Brink
- 2020, 344 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639603963
- ISBN-13: 9780639603964
- Erscheinungsdatum: 01.10.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.52 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Tania Brink Omnibus 1 / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tania Brink Omnibus 1 / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen