Te eenders, te anders (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy't reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word - inderdaad 'n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met 'n vriendin 'n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy's al baie gesoen, onder meer deur 'n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .
- Autor: Elsa Winckler
- 2013, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624057674
- ISBN-13: 9780624057673
- Erscheinungsdatum: 20.04.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Te eenders, te anders".
Kommentar verfassen