Tienerharte 1: Hartklop / Tienerharte Bd.1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ¿ geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir meisies...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tienerharte 1: Hartklop / Tienerharte Bd.1 (ePub)“
Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ¿ geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir meisies wie se harte deur die twee gebreek is. Gedurende die Desembervakansie op Paternoster sukkel Megan al hoe meer om haar gevoelens weg te steek. Maar haar oorbeskermende broer sal nooit toelaat dat daar iets tussen haar en Dewald gebeur nie.
Vir 'n groot gedeelte van Dewald se hoërskoollewe het Megan elke aand die hoofrol in sy drome gespeel. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy uit haar awkward stages groei en net mooier en mooier word. Maar Guy Code 101, soos ons almal weet, sê jy date nie jou beste pel se kleinsus nie . . .
Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!
Vir 'n groot gedeelte van Dewald se hoërskoollewe het Megan elke aand die hoofrol in sy drome gespeel. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy uit haar awkward stages groei en net mooier en mooier word. Maar Guy Code 101, soos ons almal weet, sê jy date nie jou beste pel se kleinsus nie . . .
Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!
Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, "Evan se Pizza", in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- Altersempfehlung: 15 - 18 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 180 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798171561
- ISBN-13: 9780798171564
- Erscheinungsdatum: 15.02.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.61 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Tienerharte 1: Hartklop / Tienerharte Bd.1"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tienerharte 1: Hartklop / Tienerharte Bd.1".
Kommentar verfassen