Tienerharte 2: Hartbreker / Tienerharte Bd.1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ¿ dokter hom...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
7.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tienerharte 2: Hartbreker / Tienerharte Bd.1 (ePub)“
Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ¿ dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie verlief nie en hy sal ook nooit verlief raak nie.
Ciska wil nooit van 'n man afhanklik wees nie. Sy het 'n sewe-jaar-plan om haar studies klaar te maak en te begin werk, en sy is trots daarop. Dán eers sal sy weer 'n verhouding oorweeg. Geen man sal ooit weer oor haar hart dans nie, daarvoor sal sy sorg. Want ouens soos Stefan Bruwer is gevaarlik. Veral met sy ondeunde glimlag en die aantreklike kuiltjie in sy ken . . .
Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
Ciska wil nooit van 'n man afhanklik wees nie. Sy het 'n sewe-jaar-plan om haar studies klaar te maak en te begin werk, en sy is trots daarop. Dán eers sal sy weer 'n verhouding oorweeg. Geen man sal ooit weer oor haar hart dans nie, daarvoor sal sy sorg. Want ouens soos Stefan Bruwer is gevaarlik. Veral met sy ondeunde glimlag en die aantreklike kuiltjie in sy ken . . .
Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is die trotse ma van twee pragtige seuns en woon in Klerksdorp, Noord-Wes. Deesdae as sy nie lees nie, skryf sy. Sy is op 9 September 1974 in Welkom in die Vrystaat gebore, die jongste van drie kinders. Na skool skop sy haar loopbaan af in die kleinhandel Apteekbedryf. Vandag is sy die takadministreerder van HealthPharm Wilkpoppies. Op die dappere ouderdom van 40 probeer sy in 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. Op 9 Januarie 2015 verskyn haar eerste kortverhaal, "Evan se Pizza", in die Vrouekeur, en in 2015 is haar eerste jeugromans aanvaar vir publikasie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- Altersempfehlung: 15 - 18 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 180 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798171596
- ISBN-13: 9780798171595
- Erscheinungsdatum: 20.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.69 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Tienerharte 2: Hartbreker / Tienerharte Bd.1"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tienerharte 2: Hartbreker / Tienerharte Bd.1".
Kommentar verfassen