Tippie se eerste boek oor syfers / Tippie se eerste boek oor Bd.5 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. "Tippie se eerste boek oor syfers" is vol rumoerige pret...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.60 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tippie se eerste boek oor syfers / Tippie se eerste boek oor Bd.5 (ePub)“
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier. "Tippie se eerste boek oor syfers" is vol rumoerige pret wanneer Tippie en
vier van sy maats hou ¿ pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl
hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
vier van sy maats hou ¿ pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl
hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Autoren-Porträt von José Palmer, Reinette Lombard, Nandi Lessing-Venter
Met jare se ervaring in die onderrig van kinders wat sukkel met lees, spel en leer, het José Palmer en Reinette Lombard, in samewerking met Dr. Nandi Lessing-Venter ¿ reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi is ¿ navorser in die veld van kinderliteratuur, met ¿ spesifieke belangstelling in die rol van humor om teensinnige lesers te motiveer. Deur haar navorsing en ervaring vestig sy aandag op die gebruik van humor in kinderboeke as 'n manier om jong lesers te betrek en te bekoor. Die Tippie se eerste boek oor ...-reeks is ¿ praktiese toepassing van haar navorsing en is daarop gemik om fundamentele konsepte op ¿ prettige en humoristiese manier aan te bied.
Bibliographische Angaben
- Autoren: José Palmer , Reinette Lombard , Nandi Lessing-Venter
- Altersempfehlung: 5 - 7 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 10 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637006534
- ISBN-13: 9780637006538
- Erscheinungsdatum: 01.10.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 6.93 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Tippie se eerste boek oor syfers / Tippie se eerste boek oor Bd.5"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tippie se eerste boek oor syfers / Tippie se eerste boek oor Bd.5".
Kommentar verfassen