Toe als groen was (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie.
Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen valleie. Weg van die kultus met hulle tienduisend reëls wat haar hele lewe...
Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen valleie. Weg van die kultus met hulle tienduisend reëls wat haar hele lewe...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Toe als groen was (ePub)“
Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie.
Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen valleie. Weg van die kultus met hulle tienduisend reëls wat haar hele lewe beheer.
Sy begin 'n nuwe lewe by haar tannie in Klerksdorp en probeer leer hoe om 'n doodnormale meisie te wees tussendeur die uitdagings van matriek in 'n nuwe skool. Sy maak nuwe vriende, en dan is daar die kitaarspeler met die mooi groen oë ...
Maar na jare van breinspoeling en manipulasie is dit nie so maklik om weg te breek van die sendingdogtertjie wat sy eens was nie. En haar ouers en Die Sending sal nie ophou om haar te probeer opspoor nie.
'n Aangrypende grootwordverhaal oor die soeke na self, die soeke na God en die soeke na waarheid.
Hierdie treffende debuut is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waarvan die skrywer deel was.

Autoren-Porträt von An-Mari do Carmo
An-Mari do Carmo word as tuisskoolkind groot op 'n plaas in Noordwes, waar sy van kleins af 'n liefde ontwikkel vir lees en skryf. Van graad 10 tot matriek woon sy Domino Servite School by op die KwaSizabantu Sending in KwaZulu-Natal, die kultus waarin sy grootgemaak is. In 2017 behaal sy haar BA-graad in Taal en Literatuurstudie, met Skryfkuns as hoofvak, aan die NWU-Potchefstroom. Nadat sy vir sewe maande in Frankryk gewerk het, begin sy in 2018 vir LAPA Uitgewers werk as kinder- en jeugboekredakteur en werk vandag steeds voltyds vir Penguin Random House. Haar introvert-hart geniet dit tans om van haar huis in Klerksdorp te werk. Sy bly saam met haar man, Walter, en versamel meer boeke as waarvoor hulle plek het. Toe als groen was is haar debuutroman.
Bibliographische Angaben
- Autor: An-Mari do Carmo
- Altersempfehlung: Ab 15 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 336 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776357582
- ISBN-13: 9781776357581
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.79 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Toe als groen was"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Toe als groen was".
Kommentar verfassen